Description
Voordele:
- Bevorder ketose
- Brand vet as brandstof
- Konsekwente energievlakke
- Verhoog die breinfunksie
- Gewigsverlies
WAARSKUWING:
- Vra advies van ‘n gesondheidswerker voor gebruik as u ‘n
reeds bestaande mediese toestand het. - Moet dit nie gebruik as u swanger is of borsvoed nie, of as u behandel word
vir hartsiektes of hoë bloeddruk. - Moet nie saam met voorskrifmedisyne,
insluitend MAO-remmers, stimulante of antidepressante, gebruik word nie. - Staak die gebruik en raadpleeg u dokter as daar nadelige reaksies voorkom.
Neem 2 kapsules een keer per dag op ‘n leë maag, verkieslik wanneer u wakker word. (Moenie 2 kapsules binne ‘n tydperk van 24 uur gebruik nie)
Slender Living – Keto Lean (60 CAPSULES)